Met woorde
Woorde vul spasies
spasies tussen mense
Dade maak kringe
kringe vervloei in jare
Wetes is spinnerakke
Vergetes is berou
Woorde vul spasies
spasies tussen mense
Dade maak kringe
kringe vervloei in jare
Wetes is spinnerakke
Vergetes is berou